Toets die water – Boer soek 'n vrou 13
Video
18 Maart
Boer Richann dink dat sy dames hom nie kan lees nie, maar Marizel dink sy weet waar sy hart lê.
Speel saam op die MyDStv-toep!
Up Next
Elke man vir homself – Boer soek 'n vrou 13
18 Maart
'n Goeie vrou – Boer soek 'n vrou 13
18 Maart
5-Jaar plan – Boer soek 'n vrou 13
18 Maart
Onverwags en oorweldigend – Boer soek 'n vrou 13
18 Maart
Maklike skoonheidswenke – Boer soek 'n vrou 13
17 Maart
Grietjiesgat – Boer soek 'n vrou 13
16 Maart
Jy sal ook hiervan hou
Nuus
Tussen tonele met Marciel Hopkins
Ons het haar leer ken op "Boer soek ‘n vrou" en "Bravo!", maar dié talentvolle aanbieder, dra ook ‘n ander hoedjie: Die van ‘n aktrise.
Nuus
Tussen tonele met Angelique Gerber
‘n Koppie koffie met Angelique Gerber tussen tonele? Lees dan dié artikel.
Video
Ontmoet Boer Daandré – Boer soek ‘n vrou
Hierdie natuurmens wat buite Brits boer, is op soek na ’n vrou wat sy huis soos “huis laat voel”. Hy sien uit daarna om sy liefde vir kampering, fotografie en lekker musiek met haar te deel.
Video
Ontmoet Boer JW – Boer soek ‘n vrou
JW, ’n jong boer van Villiersdorp, is op soek na ’n vrou met wie hy die “road trips” kan aanpak. Sy moet ook nie gehinder wees as hy saam met die musiek hardop sing nie.