Logo
Parlement Parlement Slim Bill
web uni tv guide

Parlement Parlement

144Komedie13SL

Taboe in die kooi – Parlement Parlement 2

Video
10 April

Hy’s so slim, sy naam is….. Tim (du Plessis) en hy ken al die antwoorde!
Jy sal ook hiervan hou
Spoegwolf - Vergeet (Official) Image : 17285
Video
Spoegwolf - Vergeet (Official)
© Spoegwolf (PTY) LTD 2023 Oorspronklike Liedjie deur Danie Du Toit Additionele Lirieke deur Albert van der Merwe Oorspronklike Musiek deur Spoegwolf Droombrief is beskikbaar op meeste digitale platforms. Vervaardig deur Spoegwolf Editing deur Chris von Wielligh Cinematography deur Hugo Brand en Frits Visser Vergeet is deel van Droombrief. Recorded & Performed by Spoegwolf. Produced by Spoegwolf & Jürgen Von Wechmar. Engineered & Mixed by Jürgen Von Wechmar. Mastered by Tim Lengfeld. Lyrics and Song by Danie du Toit. Music by Spoegwolf. Rap verse by Albert van der Merwe. Lirieke: wys my wat jy is, wat jy is is vir my bedoel ek is uitgewis, uitgeblus jy kan deur my lewe slegte tydings is net seisoene jy maak die houe deel van my hartklop kan ons vanaand vergeet dat ons almal doodgaan? ek wil langs jou lewe kan ons vanaand vergeet dat ons almal doodgaan? ek wil langs jou lewe ek wil langs jou lewe maak my lyf jou rus as ons rus sal ek die geraas uithou dra my soos jou ring soos jou ring ek sal aanhou klou aanhou slegte tydings is net seisoene jy maak die houe deel van my hartklop kan ons vanaand vergeet dat ons almal doodgaan? ek wil langs jou lewe kan ons vanaand vergeet dat ons almal doodgaan? ek wil langs jou lewe ek wil langs jou lewe check one round two featuring Vuurwolf terug vir die ne'ende dis waar dat ek geseënd is, in die verlede was ek verlore, ek’t gevoel as of ek vreemd is ek het gesukkel met die hartseer en die leemtes jy’t gesorg'at al'aai donkerte vergeet is as my redder kom jy aan, jy bring’ie teengif jou teenwoordigheid voel ek in my gebeentes lig ve'teer al'ie dinge wat koud en wreed is in 'n wêreld so vol van dit wat verkeerd is hou die salf vir die plekke waar ek beseerd is vat my hand en ons sweer’it voor die gemeente ken my hart en die dinge wat ek beleef het raak my siel, dis ’’n teken dat ek gereed is ringomvinger, jy’s sekerlik my vir ewig 'n goue stem, nog mooier as my verbeelding woorde wat skit-te-rend sing en vir my weer heel bring seël my krake met blommetjies wat gekleurd is
Spoegwolf - Bring my Geweer (Official) Image : 17284
Video
Spoegwolf - Bring my Geweer (Official)
© Spoegwolf (PTY) LTD 2022 Oorspronklike Liedjie deur Danie Du Toit Kletsrym Lirieke deur Albert van der Merwe Oorspronklike Musiek deur Spoegwolf Droombrief is beskikbaar op meeste digitale platforms. Vervaardig deur Spoegwolf Editing deur Chris von Wielligh Cinematography deur Hugo Brand* 2nd cam Schalk Hanekom Pretoria en Potch footage deur Eric T Graham Bring my Geweer is deel van Droombrief. Recorded & Performed by Spoegwolf. Produced by Spoegwolf & Jürgen Von Wechmar. Engineered & Mixed by Jürgen Von Wechmar. Mastered by Tim Lengfeld. Lyrics and Song by Danie du Toit. Music by Spoegwolf. Rap verse by Albert van der Merwe. bring my geweer bring my dogter ook ek wil haar een keer sien ek het wakker gelê en jou in skrefies gehou as ek verloor dra my na die boom waar valke gereeld gaan sit ek en my broers sal mekaar weer gaan soek in die wind sal my waarheid hou tot by jou waarookal jy nou is? ons was drenkelinge, enkelinge saam word die stroom ons rus trek af die gordyn maak die ysterkis oop ek’t haar boek daarin gesit as sy dit weer lees sal ons weef aan mekaar in die wind gaan haal vir Ben hy moet leer hoe om die perde van die veld in te breek hy’s ook daardeur maar Heer, daar’s nog wild wat in hom steek sal my waarheid hou tot by jou waarookal jy nou is? ons was drenkelinge, enkelinge saam word die stroom ons rus voor ek op wind vertrek bring eers my perde weer na die water drink en wees verlig roep al my mense dan om my nader dra die kinders in hier gaan die engele nou vergader hand aan hand loop ons huistoe vlerk aan vlerk gaan ons na die Vader hang my hoed aan die spyker begrawe al my verwyte ek sien hoe naby my tyd is so kom ons kry laaste kyke ek weet jou hart is nog myne jy was met liefde nooit suinig ek voel 'n fok vir die duiwel Lig wen die stryd in die einde (is al my sondes vergewe? belowe? hand op die Bybel?)