kykNET se geliefde Stella vat alweer die pad, maar hierdie keer is sy nie op soek na kykNET se grootste aanhanger nie, maar iemand met ’n stem goed genoeg vir kykNET om te gebruik. Die wenner van die kompetisie wen ’n kontrak ter waarde van R50 000 om stemwerk vir kykNET te doen.