Stella en Hannon – kykNET
Video
02 Februarie
Daar het jy dit! Kyk dié video om ons eie #GlamGuru se vinnige grimeer wenke te kan baasraak.
Teken in en KYK
Up Next
Stella se hart – kykNET
02 Februarie
Stella bak hawermout-koekies – kykNET
29 Januarie
Stella – #HowToKykNET
13 November
Wickus se Hotel – #kykNETIsolasieStasie
15 April
Voel jy die genade ...
01 April
Die Kwarantyntrein – Skole Top 10
30 Maart
Jy sal ook hiervan hou
Video
Die eerste wenners – Koppestamp
Die Mbombela Mambas was skitterend in die laaste rondte en gaan moontlik weer kans kry om te kompeteer in die semi-finaal!
Video
’n Boodskap van Avril – Die brug
Avril Albetti gesels onder meer oor haar hoogtepunte op "Die brug" en hoe sy gevoel het om die reeks te verlaat. SEO: Die brug, #DieBrug, kykNET Kanaal 144, The Bridge,
Video
Amptelike voorskou – Die Byl
Vier karakters wat ons deur die jare leer ken het. ’n Karakter wat terug is in ’n poging om vrede met haar verlede te maak. Twee nuwe spanlede wat hulle by die eenheid aansluit. Reeksmoordenaars wat Byl en sy span tot die uiterste toets en een wat hulle telkens ontglip en al meer met makabere dade tart. Dit is wat op kykers wag in die vyfde seisoen van die immergewilde reeks Die Byl, wat vanaf Dinsdag 16 Januarie 2024 om 20:00 weer op kykNET (DStv-kanaal 144) te sien sal wees.
Nuus
kykNET se trefferkomedie "Magda Louw" terug in Januarie
Die tweede seisoen van "Magda Louw" word van Maandag 1 Januarie 2024 om 20:00 op kykNET uitgesaai.