Logo
Kampkos slim billboard

Splinternuwe reekse in April op kykNET

Video
30 Maart

Daar's 'n rits splinternuwe reekse waarna kykers kan uitsien op kykNET in April! *Kampkos - Begin Donderdag 2 April 17:30 *Springbok Stories - Begin Vrydag 3 April 17:30 *Groen: Namibië - Begin Sondag 12 April 18:30 *’n Ander Wêreld… Met Coenie - Begin Sondag 12 April 20:00 *Megaboere - Begin Dinsdag 14 April 20:00 *Terug Na Egipte - Begin Dinsdag 14 April 20:30 Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek www.kyknet.co.za kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!