Logo
web uni tv guide

In Gesprek

144AktueelPG13

SAID hoof gesels oor die impak van Covid 19 op belastinginvordering

Video
21 Mei

SAID-hoof gesels oor die impak van Covid-19 op belastinginvordering | KN VERSLAG IN GESPREK | 20 MEI 2020 | kykNET ’n Skype-onderhoud met die kommissaris van die inkomstediens, Edward Kieswetter, oor die impak van Covid-19 op die invordering van belasting, en die ekonomiese gevolge daarvan. SARS head speaks about the impact of Covid-19 on tax collection | KN VERSLAG IN GESPREK | 20 MAY 2020 | kykNET A Skype interview with the commissioner of SARS, Edward Kieswetter, about the impact of Covid-19 on tax collection, as well as the economic implications thereof.