Logo

Republiek van Zoid Afrika: 13 Aug 2015

Video
17 Augustus

Die skoner geslag het behoorlik hierdie week se epsiode van Republiek van Zoid Afrika op horings geneem. Ons het ’n eksklusiewe onderhoud agter die skerms met Karen gehad oor haar kuier saam met Diaan Lawrenson, PJ Powers en Margit Meyer-Rodenbeck.