Logo

Regering wil skoolbeheerliggame se magte inperk – In Gesprek

Video
17 Februarie

Onderhoud oor ontevredenheid met voorgestelde wetgewing wat skoolbeheerliggame se magte kan inperk, met Baxolile Nodada, die DA se woordvoerder oor basiese onderwys.

Jy sal ook hiervan hou