Bewonder & Bewaar Met Bonné De Bod
144
Natuur
PG13
Welkom
Video
Red die renosters – Bewonder & Bewaar
Video
25 September
Wat ’n ongelooflike blik op die lewe van die Krugerwildtuin se hoofveldwagter. Wat is jou gedagtes oor wat vir Cathy en haar span voorlê om die renosterstropery te stuit?
Teken in en KYK
Up Next
Ietermagog – Bewonder & Bewaar
02 Oktober
Skoenlappers – Bewonder & Bewaar
09 Oktober
Amptelike voorskou – Bewonder & Bewaar
23 Februarie
'n Ongewone, vinnige metode – Bewonder & Bewaar
24 Maart
'n Ode aan 'n buffel – Bewonder & Bewaar
31 Maart
Wolwe in Yellowstone – Bewonder & Bewaar
07 April
Jy sal ook hiervan hou
Video
Kameelperd gevang – Bewonder & Bewaar
'n Kameelperd word gevang sodat ’n spesiaal gemaakte nekband met ’n klankopnemer aan die dier se nek gesit word. Dit is ’n wêreld-eerste om hulle kommunikasie in die natuur op te neem.
Video
Wolwe in Yellowstone – Bewonder & Bewaar
Bonné leer oor watter rol die ouer wolwe in 'n trop speel.
Video
Amptelike voorskou – Bewonder & Bewaar
Die nuwe seisoen van "Bewonder & bewaar met Bonne de Bod" begin op Sondag 24 Maart 2024 op kykNET, kanaal 144.
Video
'n Ode aan 'n buffel – Bewonder & Bewaar
Dr Lin-Mari de Klerk-Lorist deel ietsie wat sy geskryf het oor 'n buffel.