Logo
web uni tv guide

Prontuit

144NuusPG13

Entstowwe teen Covid 19 (deel 3) – Prontuit

Video
19 Januarie

Te midde van die tweede vlaag Covid-19 infeksies is entstowwe teen die virus wêreldwyd, ook in Suid-Afrika op almal se lippe. Die entstowwe is binne ‘n rekordtyd ontwikkel en talle Suid-Afrikaners het vrae oor die entstowwe. Luidens ‘n opname van Ipsos en die Wêreld- Ekonomiese Forum, wat in Desember verlede jaar gedoen is, het slegs 53% Suid-Afrikaners aangedui dat hulle die entstof sal neem. Ons gesels met prof. Shabir Madhi, ‘n entstofkundige, ‘n voormalige direkteur van die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes en pas aangestel as die dekaan vir gesondheidswetenskappe by Wits en dr. Angelique Coetzee, voorsitter van die Suid-Afrikaanse mediese vereniging. Amid the second wave of Covid-19 infections, vaccines have become a worldwide talking point. These vaccines have been developed in record time leading to an array of questions about their viability. According to an Ipsos survey conducted in December in partnership with the World Economic Forum (WEF), only 53% of South Africans said they would take the vaccine. To discuss this further, my guests are Dr. Angelique Coetzee, chair of the South African Medical Association (SAMA), and Prof Shabir Madhi, vaccinologist and dean of the faculty of health sciences at the University of the Witwatersrand.