Logo
web uni tv guide

Prontuit

144NuusPG13

Prontuit: Strekking – Kunsbewaring en –vooruitgang, Laura Windvogel

Video
19 April

Die kunstenaar Laura Windvogel, oftewel Lady Skollie is in die ateljee. Ons wil graag hoor wat dink hierdie opwindende jong kunstenaar oor bewaring van kuns en vooruitgang. Maar ons gesels ook oor haar eie werk. Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!
Jy sal ook hiervan hou