Logo
web uni tv guide

Prontuit

144NuusPG13

Prontuit: Segment 1, Rolstoelrugby – 15 Mei

Video
16 Mei

Sport het in die verlede dikwels Suid-Afrikaners vir ‘n oomblik laat vergeet van kultuur en meningsverskille. Maar vir ‘n groot gedeelte van ons bevolking is sport ook ‘n voertuig om bo hul omstandighede uit te styg, soos byvoorbeeld vir gestremdes – vir wie sport ‘n sielkundige hupstoot gegee het ná iets soos ‘n ongeluk wat hul gestremd gelaat het. Vanaand op Prontuit gesels ons met gestremde sporthelde. Alhoewel hulle nie almal noodwendig beroemd is nie, het hulle hul nie laat onderkry deur gehul beprekings nie. Rolstoelrugby klink byna na iets wat nie moontlik is nie – tog is dit ‘n olimpiese sport wat stadig maar seker besig is om vlam te vat in Suid-Afrika. Dit verg tegniek en herinner aan stampkarretjies wat jare gelede so gewild was op plattelandse skoue. Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!
Jy sal ook hiervan hou