Logo
web uni tv guide

Prontuit

144NuusPG13

Prontuit: Praat en luister - Segment 2, 2 Oktober 2017

Video
03 Oktober

Ons wonder hardop hoe ons, as Suid-Afrikaners opnuut gaan leer om mekaar te hoor, of is skrif aan die muur vir die reënboognasie en samehorigheid? Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!