Logo
web uni tv guide

Prontuit

144NuusPG13

Prontuit: Polemiek – Segment 1

Video
31 Januarie

Dit is die laaste week van Januarie en klein Jan, San, Dumisani en Xolani huil al minder as hulle by die skool afgelaai word. Nie alle Suid-Afrikaanse leerders is egter so gelukkig nie en wag steeds om plek te kry in ‘n klaskamer. Daar is talle redes hiervoor onder meer infrastruktuur, migrasie tussen provinsies en ‘n gebrek aan politieke wil om oplossings te kry. Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!
Jy sal ook hiervan hou