Logo
web uni tv guide

Prontuit

144NuusPG13

Prontuit: Identiteit – Segment 3

Video
31 Januarie

Daar is onlangs berig dat sekere elite skole in Suid-Afrika se skoolfonds tot R270 000 per jaar beloop. Hoe werk skoolfondse en mag ‘n skool ‘n leerder weier wat dit nie kan bekostig nie? Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!
Jy sal ook hiervan hou