Logo
web uni tv guide

Prontuit

144NuusPG13

PRONTUIT BURGERLIKE VRYHEDE SEG 1

Video
02 Junie

PRONTUIT-BURGERLIKE VRYHEDE- SEG 1 In die tyd van inperking, besef Suid-Afrikaners die opnuut die waarde van vryheid. Wanneer weeg wat die beste vir die samelewing is, swaarder as individuele regte, byvoorbeeld die reg op vryhede? In die inperkingstyd weens die Covid-19-pandemie het dié vraag groot debate en verdeling tot gevolg gehad. Ons het met kenners hieroor gaan gesels. In the lockdown period, South Africans have once again realised the value of freedom. When does the greater good of society trump the rights of the individual and more particularly their right to freedom? This has caused considerable debate amongst South Africans during the lockdown caused by the Covid-19 pandemic. We spoke to several role-players about what they think