Logo
web uni tv guide

Prontuit

144NuusPG13

Prontuit: Boks - Segment 2, 4 September 2017

Video
05 September

Ons besoek ons amateur-boksklubs wat kinders én volwassenes uit veral agtergeblewe gebiede deur dié sport hoop gee. Soggens, lank voor sonop, draf George Khosi en ‘n paar vroue, Hillbrow se strate en opdraandes plat voor hulle begin met boksoefening in die Hillbrow Boksklub. George, wat self ‘n professionele kampioenbokser was, rig nie net vroueboksers af nie. Smiddae na skool, veral in die somer, sak ‘n swetterjoel kinders op die klub toe en moet George en sy helpers bontstaan om die ywerige tjokkers touwys te maak. Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!
Jy sal ook hiervan hou