Logo
web uni tv guide

Prontuit

144NuusPG13

Prontuit 4 Junie 2018: Fopdossers en die Trangender gemeenskap - Segment 2

Video
05 Junie

Prontuit 4 Junie 2018: Fopdossers en die Trangender gemeenskap - Segment 2 Fopdossers, of te wel crosssdressers en drag queens, is al eeue lank deel van samelewings regoor die wêreld. Hulle trek meestal soos vroue aan om mense te vermaak of om politieke en sosiale kommentaar te lewer, dink maar aan Evita Bezuidenhout. ’n Veel ernstiger kwessie is transgender mans en vroue. Die Prontuit-span het met ’n paar fopdossers en transgendervroue gaan gesels. Wees deel van kykNET se Youtube-kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!