Logo
web uni tv guide

Prontuit

144NuusPG13

Prontuit 19 Maart 2018 - Segment 3: Onteiening sonder vergoeding

Video
20 Maart

PRONTUIT 19 Maart 2018: Onteiening sonder vergoeding Seg 3 Die parlement het opdrag gegee dat wysigings aan die Grondwet ondersoek moet word oor onteiening sonder vergoeding. Sedertdien is almal in rep en roer en is die euforie na Cyril Ramaphosa se verkiesing as president effens getemper, al het hy belowe onteiening sonder vergoeding sal ordelik plaasvind sonder om die ekonomie en voedselsekerheid in gedrang te bring. Vanaand is Bulelwa Mabasa, ‘n kenner in onteiening en dirketeur van Werksmans-prokureurs, dr. Theo de Jager, president van die wêreldvereniging van landbouers en vorige adjunk-president van AgriSA en Omri van Zyl, AgriSA se uitvoerende hoof by my om hieroor te gesels. Moet eienaars van grond en ander eiendom rustig wees vir eers, of moet hulle paniekerig wees? Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!