Logo
web uni tv guide

Prontuit

144NuusPG13

Prontuit 16 Julie 2018: Verpligte geskiedenis- Segment 3

Video
17 Julie

Prontuit 16 Julie 2018: Verpligte geskiedenis- Segment 3 Is geskiedenis as verpligte vak tot matriek ‘n wyse ding? Maak die huidige regering dieselfde fout as die NP-regering destyds, wat betref geskiedenis as skoolvak? Die Prontuit-span het by kenners gaan kers opsteek. Wees deel van kykNET se Youtube-kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!