Logo
web uni tv guide

Prontuit

144NuusPG13

Prontuit 16 Julie 2018: Verpligte geskiedenis- Segment 2

Video
17 Julie

Prontuit 16 Julie 2018: Verpligte geskiedenis- Segment 2 In 2015 het ‘n ministeriële taakspan begin met ‘n ondersoek oor hoe om geskiedenis as ‘n verpligte vak vir leerlinge tot graad 12 te implimenteer. Die taakspan se bevindinge is onlangs bekend gemaak, maar talle akademici en onderwyskundiges het hul bedenkinge oor dié plan uitgespreek. Wees deel van kykNET se Youtube-kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!