Logo
web uni tv guide

Prontuit

144NuusPG13

Prontuit 16 Julie 2018: Verpligte geskiedenis- Segment 1

Video
17 Julie

Prontuit 16 Julie 2018: Verpligte geskiedenis- Segment 1 Angie Motshekga, die minister van basiese onderwys, het onlangs aangekondig geskiedenis gaan as ‘n verpligte vak, tot matriek, geïmplimenteer word. Die beoogde datum hiervoor is 2023. Historici en onderwyskundiges is verdeeld hieroor. Is dit moontlik om in ‘n diverse land soos Suid-Afrika, almal se geskiedenis, gebalanseerd, in ‘n kirrukulum, saam te vat? Die Prontuit-span het met ‘n paar kundiges gaan gesels. Wees deel van kykNET se Youtube-kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!