Logo
web uni tv guide

Prontuit

144NuusPG13

Prontuit 16 April 2018 - Segment 2: Sosiale Media

Video
17 April

Prontuit 16 April 2018 - Segment 2: Sosiale Media Sosiale Media soos Instagram, Whatsapp, Facebook en Twitter is ‘n onlosmaaklike deel van ons lewens. Kinders met slimfone op skoolstoepe en aan etenstafel is ‘n alledaagse gesig – hulle deel hul geheime, verkeer sosiaal en stort hul harte uit – alles via selfone. Dit is egter nie altyd ‘n heilsame ding nie, of is dit? Hoe behoort ouers dit te hanteer? Ons gesels vanaand met Juanita Vorster, ‘n veranderingskundige, dr. Renata Schoeman, ‘n psigiater en Inge Kühne, Rapport se adjunkredakteur en ma van ‘n 12-jarige Wees deel van kykNET se Youtube-kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!