Logo
web uni tv guide

Prontuit

144NuusPG13

Prontuit 14 Mei 2018: Bruin en Afrikaans - Segment 2

Video
15 Mei

Prontuit 14 Mei 2018: Bruin en Afrikaans - Segment 2 Standaard Afrikaans gaan verander, soos die taal verander het die afgelope dekades. En die toekoms van Afrikaans is bruin, nie wit nie. Ons bespreek hierdie stellings met skrywers Bettina Wyngaard en Diana Ferrus, en kletsrymer Churchil Naudé. Wees deel van kykNET se Youtube-kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!