Arendsvlei
145
Telenovela
13
Welkom
Video's
Foto’s
Nuus
Karakters
Oumie-drukkies vir die pyn – Arendsvlei
Video
10 April
Kyk hier na ’n toneel wat nie die TV gehaal het nie.
Teken in en KYK
Up Next
Johnny? – Arendsvlei
10 April
‘Round two’ – Arendsvlei
10 April
‘Jammer’ – Arendsvlei
10 April
Weet van beter – Arendsvlei
10 April
Toneel idees – Arendsvlei
10 April
Kim speel vuil – Arendsvlei
10 April
Jy sal ook hiervan hou
Nuus
Maak my famous en nou Arendsvlei se Rodney: ‘Als het uitgewerk soos dit moes’ – Arendsvlei
Rodney Goliath speel die rol van Gio wat onlangs saam met Emile en Tereska in die 'Vlei opgedaag het.
Video
Voorskou: 15 – 18 April 2024 – Arendsvlei
Audrey gee vir Desmond raad, wat gevaar vir Janice inhou. Lee-Roy is skielik lomp en ongemaklik in Devon se geselskap.
Video
Voorskou: 8 – 11 April 2024 – Arendsvlei
Desmond wil met Rachel trou, maar iemand sit ’n stokkie voor dit. Lee-Roy help vir Sasha om Devon oor te wen.
Video
Voorskou: 1 – 4 April 2024 – Arendsvlei
Beatrice bied aan om vir Adam privaat lesse te gee. Lennie probeer vir Eva oorreed om vir eers haar planne te laat vaar. Bompie wil dinge verder vat met Rachel, maar sy skop daarteen.