Logo
Fiesta Slim BB
web uni tv guide

Fiësta

144VermaakPG

Ouboet en Wors: 5 Februarie 2018

Video
30 Januarie

Skakel elke Maandag om 20:00 in op kanaal 144 vir die nuwe kykNET-komedie Ouboet en Wors. Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!