Op dun ys – Die Byl
Video
27 Februarie
Bijl het net mooi genoeg gehad van Trotski en sy bymotiewe...
Teken in en KYK
Up Next
Voorskou: 28 Februarie – 4 Maart 2022 – Suidooster
27 Februarie
Die man van Mercury-eiland – Die Groot Niks
26 Februarie
Voorskou: 28 Februarie – 4 Maart 2022 – Binnelanders
26 Februarie
Die storie agter die stories – Projek Dina
25 Februarie
Amptelike lokprent – Ongepoets
25 Februarie
Love will lead you back – Tussen Ons
25 Februarie
Jy sal ook hiervan hou
Video
Ys in kookwater – Magda Louw
Magda en haar seun, Baltus, stry oor sy meisie en reïnkarnasie. Gaan Magda vir Baltus kan ondersteun ten spyte daarvan dat sy nie met hom saamstem nie?
Nuus
Kreatiewe Stian en die grillerige Len – Die Byl
Stian Bam het deeglik navorsing gedoen voor hy die karakter Len Villiers in Die Byl gespeel het. Ja, daardie laggie is nie sommer net nie ...
Nuus
Die vele kante van Schalk Bezuidenhout – Die Byl
In episode 5 en 6 van die nuwe reeks van Die Byl, was Schalk Bezuidenhout te sien as die reeksmoordenaar Louw Smith, ’n mimiekkunstenaar met ’n hartseer verlede.
Nuus
“Lux het ’n goeie hart”
Lux, oftewel die speurder Luxolo Dladla, het diep in kykers se harte gekruip in die twee seisoene van Projek Dina. Chumani Pan vertel meer oor hierdie geliefde karakter en waarmee hy nog besig is.