Logo
Die Real Housewives van Pretoria - Season 1. Lottostar Kompetisie - R50 000
web uni tv guide

Die Real Housewives van Pretoria

144Realiteit13 L

Ontmoet Marie Bosman – Die real housewives van Pretoria

Video
12 September

Marié is ‘n onkonvensionele pastoor wat baie uitgesproke is. Sy is ook die houer van ‘n vlieglisensie en twee doktorsgrade. Ná haar twee egskeidings het Marié besluit dat sy nooit weer haarself vir enigeiemand sal probeer verander nie en is daarom nie een wat haarself aan onbenullighede steur nie – dit verveel haar net.