Logo
Die Real Housewives van Pretoria - Season 1. Lottostar Kompetisie - R50 000
web uni tv guide

Die Real Housewives van Pretoria

144Realiteit13 L

Ontmoet Kiki La Coco – Die real housewives van Pretoria

Video
12 September

Kiki is ‘n inhoudskepper op TikTok waarvoor sy gewoonlik allerhande dans en “lip-sync” video’s maak. Sy het tans ongeveer 390 000 volgelinge op haar bladsy, met haar man, die multi-miljoenêr, Malcolm Wentzel en huishulp Thembi Ubisi wat byna 860 000 volgelinge het wat hulle mannewales dophou. Kiki-hulle woon in Mpumalanga en met hulle kinders wat op skool is in Pretoria, wil hulle nou na die hoofstad verhuis.