Ons gaan weer Clanwilliam toe! – Boer Soek ’n Vrou 13
Video
28 Januarie
Albert is vol senuwees en opgewondenheid vir die keuses wat hy moet maak!
Speel saam op die MyDStv-toep!
Up Next
’n Tweede kans – Boer Soek ’n Vrou 13
28 Januarie
’n Nuwe rekord! – Boer soek ‘n vrou 13
25 Januarie
'n Sak vol verrassings! – Boer Soek 'n Vrou 13
21 Januarie
Liefdestaal – Boer Soek ’n Vrou 13
21 Januarie
‘Lekker gesels’ – Boer Soek ’n Vrou 13
21 Januarie
‘Liedjie-boer’ – Boer Soek ’n Vrou 13
21 Januarie
Jy sal ook hiervan hou
Video
Ontmoet Boer Jacques – Boer soek ‘n vrou
Die inwoner van Venterstad sê hy het al klaar ’n idee van waar hy sy vrou gaan vra om te trou! Hy soek iemand wat sy terggees sal geniet.
Video
Ontmoet Boer Janco – Boer soek ‘n vrou
Janco, ’n boer van Colesberg, wil seker maak sy toekomstige vrou moet voel sy is die belangrikste vrou op die planeet. Hy hoop dat die vrou wat hy gaan vind, gaan net so hou van die natuur en fotografie.
Video
Ontmoet Boer André – Boer soek ‘n vrou
Dié sportliefhebber van Modimolle in Limpopo se hande staan vir niks rond nie. Hy is op soek na iemand wat nes hy, grêtig is om die wêreld te gaan verken.
Video
Ontmoet Boer Hendri – Boer soek ‘n vrou
Hendri sien uit daarna om vir die liefde van sy lewe kos te maak. Hy hoop dat sy lewensmaat gaan iemand wees wat die klein dinge in die lewe waardeer.