Ons gaan plaas toe! – Boer soek ‘n vrou 13
Video
11 Februarie
Die 15 dames gaan elkeen hulle gekose boer beter leer ken op die plaas.
Speel saam op die MyDStv-toep!
Up Next
In persoon – Boer soek ‘n vrou 13
11 Februarie
Gemaklik, dog stylvol – Boer soek ‘n vrou 13
11 Februarie
Hy bloos! – Boer soek ‘n vrou 13
11 Februarie
‘n Ander kant – Boer soek ‘n vrou 13
11 Februarie
Ek wil weet – Boer soek ‘n vrou 13
11 Februarie
Dit kon net aangegaan het – Boer soek ‘n vrou 13
11 Februarie
Jy sal ook hiervan hou
Video
Ontmoet Boer Jacques – Boer soek ‘n vrou
Die inwoner van Venterstad sê hy het al klaar ’n idee van waar hy sy vrou gaan vra om te trou! Hy soek iemand wat sy terggees sal geniet.
Video
Ontmoet Boer Janco – Boer soek ‘n vrou
Janco, ’n boer van Colesberg, wil seker maak sy toekomstige vrou moet voel sy is die belangrikste vrou op die planeet. Hy hoop dat die vrou wat hy gaan vind, gaan net so hou van die natuur en fotografie.
Video
Ontmoet Boer André – Boer soek ‘n vrou
Dié sportliefhebber van Modimolle in Limpopo se hande staan vir niks rond nie. Hy is op soek na iemand wat nes hy, grêtig is om die wêreld te gaan verken.
Video
Ontmoet Boer Hendri – Boer soek ‘n vrou
Hendri sien uit daarna om vir die liefde van sy lewe kos te maak. Hy hoop dat sy lewensmaat gaan iemand wees wat die klein dinge in die lewe waardeer.