Logo
web uni tv guide

eNuus

144NuusPG13

Oekraïner in SA: “Ek vrees vir my familie se veiligheid"

Video
02 Maart

eNuus: 'n Oekraïnsgebore vrou wat al 11 jaar lank in Suid-Afrika woon, sê sy voel hulpeloos oor haar familie wat uit hul huise moes vlug ná die Russiese inval.