Logo

Oekraïne: “Situasie versleg by die dag”

Video
16 Maart

Medika, Pole, 15 Maart - Daar is ’n dringende behoefte aan meer humanitêre hulp by die Medika-grenspos tussen Oekraïne en Pole. Duisende vlugtelinge stroom elke dag deur dié grenspos sedert die oorlog in Oekraïne op 24 Februarie begin het. Die meeste van hulle het met net ’n tas en die klere aan hul lyf op die vlug geslaan.