Logo
Fraksie Slim BB
web uni tv guide

Fraksie

144Drama13 VL

Nuwe drama begin – Fraksie

Video
02 September

Tweede kanse en uitdagings in huwelike is maar net van die temas wat in die nuwe kykNET-dramareeks, Fraksie, op Dinsdae op kykNET uitgebeeld gaan word. Hier is die amptelike promosie van die eerste seisoen.