Logo

Nugent-kommissie ondersoek Tom Moyane - KN VERSLAG IN GESPREK

Video
06 September

KN Verslag in Gesprek (5 September 2018) : Insetsek & Onderhoud - SARS ondersoek Insetsel oor die Nugent-kommissie van ondersoek na die Inkomstediens en Tom Moyane, asook ‘n onderhoud met Pauli van Wyk, ondersoekende joernalis by Daily Maverick hieroor. KN Verslag in Gesprek (5 September 2018) : Insert & Interview - SARS Investigation Insert about the Nugent commission of inquiry into SARS and Tom Moyane. We also speak with Pauli van Wyk, investigative journalist at Daily Maverick, about this.
Jy sal ook hiervan hou