Daar is die groot mynmaatskappye wat diamante ontgin, maar dan is daar die enkelinge wat die noodlot elke dag uitdaag op soek na daardie ontwykende fortuin wat iewers in die rots wag. Coenie stel ons voor aan hierdie mense en hulle sonderlinge verhale.