Logo

MRK bevinding oor Malema veroorsaak verwarring - KN VERSLAG

Video
29 Maart

MRK bevinding oor Malema veroorsaak verwarring - KN VERSLAG | 28 MAR 2019 | kykNET Die Menseregtekommissie het bevind dat uitsprake deur die EFF-leier Julius Malema nié haatspraak is nie. Lourensa Eckard het met kenners hieroor gepraat. HRC finding on Malema causes a stir - KN VERSLAG | 28 MAR 2019 | kykNET The Human Rights’ Commission found that utterances by the leader of the EFF, Julius Malema, does not amount to hate speech. Lourensa Eckard spoke to experts regarding the finding.