Logo
Mense Mense
web uni tv guide

Mense Mense

144KomediePG

Mense Mense Voorskou: 14 Mei 2018 – kykNET

Video
10 Mei

Skakel in vir ’n nuwe episode van Mense Mense - elke Maandag om 20:00! Wees deel van kykNET se Youtube-kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!