Logo
Mense Mense
web uni tv guide

Mense Mense

144KomediePG

Mense Mense: ‘Pienk is só eergister…’ – kykNET

Video
18 April

Salomé is ’n jonger weergawe van haar eksentrieke, flambojante en wêreldwyse tannie Mientjie – te sien in Mense Mense elke Maandag om 20:00. Wees deel van kykNET se Youtube-kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!