Meer as net ‘n “tannie”. – Kassie-kuiers
Video
25 Januarie
Vandeesweek in Kassie-kuiers gesels Renaldo Schwarp met die legendariese dramaturg, Pieter-Dirk Uys oor Evita Bezuidenhout, koeksisters, Afrikaanse tannies én Prince Harry! Daar word ook gesels met Veronique Jephtas.
Teken in en KYK
Up Next
Nuwe verrassings. Ou Gunstelinge – Kassie-kuiers
18 Januarie
Puik televisie vermaak tydens 2022 – Kassie-kuiers
28 Desember
Kersfees op kykNET – Kassie-kuiers
20 Desember
Desemberdiewe – Kassie Kuiers
14 Desember
Ma en Kind in die Kombuis – Kassie-kuiers
07 Desember
Magda Louw – Kassie-kuiers
30 November
Jy sal ook hiervan hou
Video
Vertrouenswaardigheid – Kassie-kuiers
Rian van Heerden skrik nie vir harde werk nie: Hy is tans een van die plaaslike vermaaklikheid-landskap se besigste TV-vervaardigers en aanbieders, en dit blyk asof alles waaraan hy raak, in goud verander. Wat is sy benadering tot TV-skep; watter een van sy programme is sy gunsteling; hoe lyk 'n normale dag in sy lewe en watter opwinde TV-projek is volgende? Renaldo Schwarp gaan vind vandeesweek uit in Kassie-kuiers.
Video
Nuwe verrassings. Ou Gunstelinge – Kassie-kuiers
Waarna kan kykers uitsien in 2023? Renaldo Schwarp gesels met M-Net direkteur van kykNET-kanale Waldimar Pelser oor opwindende nuwe programme asook die afskop van die 15de seisoen van die gewilde realiteitsreeks, Boer soek ’n vrou.
Video
Ons kyk terug na seisoen een – Kassie-kuiers
Renaldo Schwarp loer na 'n paar van sy gunsteling onderhoude van hierdie seisoen van #KassieKuiers.
Video
Hannes kuier by 'n legende van Parow - Hannes aan Huis
Van die pastorie in Parow tot groot suksesse. Hannes kuier by Phillip Moolman.