Logo

Maak gereed vir meer elektriese voertuie - kykNET VERSLAG

Video
02 April

Maak gereed vir meer elektriese voertuie - kykNET VERSLAG | 1 APRIL 2021 | kykNET Al meer motorvervaardigers begin tradisionele diesel-en petrolenjins te verruil vir elektriese motors. Ilze-Marie Le Roux praat met kenners wat van mening is dat dit net ‘n kwessie van tyd is voor dié neiging ook in Suid-Afrika oorneem. Get ready for more electric cars - kykNET VERSLAG | 1 APRIL 2021 | kykNET An increasing number of car manufacturers are ditching traditional diesel and petrol engines for electric vehicles. Ilze-Marie Le Roux speaks to experts who say it’s only a matter of time before this trend gains traction in South-Africa.