Logo

Lente is vir Liefde – Kassie-kuiers

Video
07 September

Die liefde blom behoorlik voor-en-agter die skerms! Renaldo Schwarp gesels met akteurspaartjies, Cintaine Schutte en Carel Nel asook Cindy Swanepoel en Craig Urbani oor liefde en verhoudings in die publieke oog.