Logo

Laerskool-revue-finaal: Revue – kykNET

Video
04 Mei

In die veertiende episode van Revue het ons uigevind wie wegstap as beste laerskool-revue vir 2018. Laerskool Kenmare Senior, Laerskool Wierdapark Junior, Midstream College Senior en Laerskool Hennopspark Senior het teen mekaar meegeding. Kyk die volledige episode hier. Wees deel van kykNET se Youtube-kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net! 4:41 - Laerskool Wierdapark 13:37 - Midstream College 23:01 - Laerskool Kenmare 31:57 - Laerskool Hennopspark