Logo

Kyk net vir Tannie: Ouma Ossewania

Video
26 September

Evita Bezuidenhout se ma, Ouma Ossewania, is dalk 107, maar sy het planne vir die volgende tien jaar. Kyk net vir Tannie, ’n dokumentêr ter viering van Tannie Evita se verjaardag, is op 27 September om 20:00 op die kassie.