Logo

Kyk net vir Tannie: Oom Hasie

Video
25 September

Oom Hasie, Evita Bezuidenhout se man, is baie opgewonde oor haar verjaardag. Die dokumentêre fliek Kyk net vir Tannie word op 27 September om 20:00 op kykNET uitgesaai.