Logo

KN Verslag: Sakeondernemings sukkel sonder water

Video
26 Mei

Die Kaapse Kamer van Koophandel en Nywerheid het ‘n beroep op alle sake-ondernemings gedoen om hulle watergebruik aansienlik af te skaal noudat die Wes-Kaap amptelik tot ‘n rampgebied verklaar is. Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!