Logo

KN Verslag: Konstitusionele Hof leer Mbete ’n les

Video
23 Junie

Hoofregter Mogoeng Mogoeng het beslis dat die Speaker van die Parlement, Baleka Mbete wel by magte is om ’n geheime stemming in ’n mosie van wantroue teen president Jacob Zuma toe te laat. Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!