Logo
web uni tv guide

In Gesprek

144AktueelPG13

KN Verslag in gesprek: Onderhoud – Roman Cabanac

Video
12 Oktober

Onderhoud met die aanbieder van die Renegade Report, Roman Cabanac, oor rassisme en politieke haat op Twitter, na aanleiding van tweets wat die naweek opslae gemaak het. Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!