Logo
web uni tv guide

Jan Braai Vir Erfenis

144KookprogramPG

Jan Braai vir Erfenis: 9 Augustus 2013 (Voorskou)

Video
06 Augustus

Ons besoek die rustige kunstenaarsdorpie, Grayton. Jan onwikkel sy eie braaiparfuum met die hulp van 'n aromaterapeut en kry 'n kunsklas by 'n plaaslike kunstenaar. Daar word berfiets gery en Jan leer hoe om die perfekte pesto te maak. Verder word daar skaapboud gebraai, rolbal gespeel en saam met Suid-Afrika se bekendste stem, Andre Wydeman gebraai.