Logo
web uni tv guide

Jan Braai Vir Erfenis

144KookprogramPG

Jan Braai: Jaques Kallis

Video
27 September

Jaques Kallis maak sy verskyning en vertel vir Jan oor die Proteas se braaigewoontes. Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek www.kyknet.co.za kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!